"The uploaded file exceeds the upload_max_filesize directive in php.ini":"Die opgelaaide lêer oorskry die upload_max_filesize riglyn in php.ini",
"The uploaded file exceeds the MAX_FILE_SIZE directive that was specified in the HTML form":"Die opgelaaide lêer oorskry die MAX_FILE_SIZE riglyn wat in die HTML vorm gespesifiseer is",
"OpenDyslexic is a free typeface/font designed to mitigate some of the common reading errors caused by dyslexia.":"OpenDyslexic is ’n gratis lettertipe/font wat ontwerp is om sommige van die algemene leesfoute wat deur disleksie veroorsaak word, te versag.",
"High contrast mode":"Hoëkontrasmodus",
"A high contrast mode to ease your navigation. Visual quality will be reduced but clarity will be increased.":"’n Hoëkontrasmodus om u navigasie te vergemaklik. Visuele kwaliteit sal verminder word, maar die duidelikheid sal verbeter.",